
Some more family! Hallucigenia.
(I first read about Hallucigenia in Horseshoe Crabs and Velvet Worms, by Richard Fortey, in which he mentioned that the animal was thusly-named by Simon Conway Morris in 1977.) Tunny has her own way of remembering things though…
Tunny Tardi:
My ou broer,
wat is dit wat daar buite ons grashuisie roer?
Ek vermoed dis ‘n geel gemsbokkomkommer…
Vriend Ferweelwurm:
Nee mosvarkie, moenie wonner,
dit maak jou net dommer
om jou se koppie so te beslommer;
dis net ‘n nagwolf op sy Daliesque gebeen
wat so verskriklik ween!